In “Storm Om My,” Danny Smoke is haunted by a love that once brought calm but now surrounds him like a violent storm. He dreams of the moment it all falls apart and wakes drenched, unable to escape the memory. He begs for one more night of the old closeness, wanting to exhaust the longing and forget everything, yet the repeated contrast between the stillness she used to be and the chaos she has become shows how deeply the loss has unsettled him.
Storm Om My Lyrics by Danny Smoke
Jy spook nog steeds
Jy spook nog steeds in my kop
In die onderkant
In die onderkant van elke dop
Ek droom alweer
Ek droom alweer dit gebeur
Dan skrik ek wakker
Dan skrik ek wakker in ‘n waterstroom
Kom lê by my
Soos dit was die eerste keer wat jy my kry
Die kamer brand om jou en my
Net vir nou, kom lê by my
Ek wil jou
Ek wil jou uitasem
En ek wil jou
Ek wil jou uitsweet
En van als vergeet
Jy was die stilte in my
Maar nou is jy
Maar nou is jy die storm om my
Is dit dalk te laat
Dalk te laat om dit als te sê
Ek wil alles gee
Ek wil alles gee wat jy wil hê
Kom lê by my
Soos dit was die eerste keer wat jy my kry
Die kamer brand om jou en my
Net vir nou, kom lê by my
Ek wil jou
Ek wil jou uitasem
En ek wil jou
Ek wil jou uitsweet
En van als vergeet
Jy was die stilte in my
Maar nou is jy
Maar nou is jy die storm om my
Ek moet jou
Ek moet jou uitasem
En ek moet jou
Ek moet jou uitsweet
En van als vergeet
Jy was die stilte in my
Maar nou is jy
Maar nou is jy die storm om my